
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Laergraadmielies: Vanjaar ’n groter kopseer as verwag
Staat sleep voete: Boer hof toe oor sloping van dam
Wol: ’Speen SA van Chinese afhanklikheid’
Crawford von Abo: Graanbedryf groet ’n grote
Staat wil nou ook wildsvleis reguleer
Tafeldruiwe: ’n Bedryf wat veg om oorlewing!
SA eerste! Boer se dekgewas toon groot belofte
Beefmaster: Wat Alzu in ’n bees soek
Lusern: Graderings hou bedryf wêreldklas
Grondkartering: Gróót waarde kan nog ontsluit word
Vindingryke Vrystater help sitrusboere
Dié week in die landbou
Natter weer kom vir droë dele van Oos-Kaap
‘Brics kan ons nie help nie’
Wes-Kaapse regering tree in oor Ashton-fabriek
Briewe
Manie
Dink mooi voor jy eksekuteur aanstel
Die inflasiespook loop wêreldwyd
Markte
Kortliks
Kommunale grond: Nuwe rigting nou nodig
Nuut en nuttig
Vra vir Faffa
Skou: Clanwilliam: Vlaamperde blink uit
Spesiaal:
Vee
Wiele
Vir die gesin:
Koesterkos met aartappels
Só sê ’n aartappelboer
Jag: Die sage van die 6.5 Portugees sleep voort
SA se goeie vesel inspireer ontwerper
Jou storie: Evangelie van braai
Hart tot hart
Blokraaisel