AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4495
-57,00
SOYA
03 Feb
-
8644
-3,00
SUNS
03 Feb
-
10118
-243,00
WEAT
03 Feb
-
6693
-35,00
WMAZ
03 Feb
-
4294,2
-34,80
YMAZ
03 Feb
-
4363
-34,00

Landbouweekblad, 15 Desember 2022

akkreditasie
Landbouweekblad, 15 Desember 2022
Landbouweekblad, 15 Desember 2022
’n Mielieplant se behoeftes regdeur sy groeityd behoort volgens dieselfde basiese beginsels bestuur te word as by diere en selfs mense, sê die KwaZulu-Natalse boer mnr. Bertus Albertse. Hulle het ’n rekordopbrengs van 16,94 t/ha op droëland behaal.

Artikels en nuus in dié uitgawe:

La Niña snoeker die weste

Entstoftekort en nat(ter) somer: ’Dis ’n gemors’

Water: Nuwe dienste wat plase nou moet voorsien

Snywurms: Kenners krap kop

Boere wil Tongaat Hulett oorneem

Gas in Mosambiek: Die ‘plan B’ wat Eskom skort

Grondhervorming: 5 hardnekkige mites en die ware feite

Graan SA-wenner leer op harde manier: Só gee jy die stokkie reg oor

Topopbrengs in KZN: Rekordmielies ‘soos babas’ versorg

Plaaswerkers: Versigtig met toestemming vir vee op plase

Jacques Taylor: Dís hoe sukses vir Case se grootbaas lyk

Avokado’s: Ál meer vrugte vir ál minder markte

Boereplan: Ligte spuit knikker onkruid uit

Suiwel: Hittestres hou koeie droog

Dié week in die landbou

Kanolaboere behaal rekordoes

Gekweste Cyril laat SA voor onsmaaklike keuses

Cele swyg steeds oor veiligheidsplan

Nederland wil plase onteien oor besoedeling

Briewe

Geldbeplanning: Skenkings: Let op dié aspekte

Manie

Willemse: Inflasie lol en rentekoers gaan hoog bly

Markte

Kortliks

Landboustem klink op by ‘teleurstellende’ COP27

Nuut en nuttig

Spesiaal:

Wiele

Vir die gesin:

Vakansiekos oor die vuur

Wyn: Oudste Chenin se verjongingskuur

Valkoog: ’n Voëlkyker se paradys

Hart tot hart

Vroue-entrepreneur: Klein plaasjapies fyn uitgevat

Blokraaisel

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.3%
Rand - Pond
20.97
-0.3%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,025.99
+0.1%
Palladium
1,697.04
+1.6%
Goud
1,914.99
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,799
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,747
+0.1%
Industriële 25
102,952
+0.3%
Finansiële 15
16,593
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot