
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Plaasmoorde: Polisie versaak die platteland
Mieliewins verdwyn: Só lyk die somme
Insetwurggreep verskerp: Kunsmiskrisis kort nóú aandag
Rooivleis-uitvoer se reusepotensiaal: Sleepvoetstaat gee SA ’n slegte naam
Bemagtiging: Hou kop met jou SEB-status
Ons berig uit Oekraïne: Boere se planne om te oorleef
Johan Willemse kyk na ál die implikasies vir SA
Uraan: Mynbouplanne bedreig kosbare Kalahari-water
Waterreeks: Jy kort meer goedkeurings as wat jy dink!
Teler van wêreld se top-Simmentaler: ‘Sterk koei agter elke suksesvolle bul’
Diversifikasie: Bloubessies maak deure oop in Namibië
Die regte diepte lewer grootste opbrengs
Dié week in die landbou
Someraanplantings oortref steeds verwagtinge
Wisselkoers help wol- en bokhaarpryse
Mynbesoedeling bedreig Loskop-besproeiingskema
Briewe
Manie
Markte
Belastingmeevaller help minister
Kortliks
Eie ramme op veiling bevestig status as volwaardige boere
Ken die karoobossie: Witaarbossie, geelpleisterbos en januariebos
Nuttig en nuut
Spesiaal:
Wintergraan en weiding
Wiele
Vir die gesin:
Boerekos: Die regte seisoen vir pampoen
Só sê ’n botterskorsieboer
Harde inlêwerk in Alta se ‘martelkamer’
Afrika se oorvloedige spens
Jou storie: As die haan kraai
Hart tot hart
Blokraaisel