
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: Dít sit agter nuwe uitbrekings;
Plan met nuwe heffingstelsel
Winterreëngebiede: Graan sukkel, weiding skraps
Hoenderstorting: Tarief-uitstel skep vrae oor meesterplan
Misdaad: Wrede veeverminkings in KZN neem toe
Tjips! Só looi EU se subsidies Suid-Afrika
Willemse: Vleis se wenners én verloorders
Wes-Kaapse Jongboer: Sagter in sy boorde én op sy mense
Tegnologie met slaankrag: Namibië-beesboer een van Afrika se bestes!
Wissel jou kunsmis & plantestand: Groter wins, minder risiko
Topboer & weidingskundige: Veldbrande verg fyn beplanning
Bewaringsbeginsels werk vir vele vertakkings
Dié week in die landbou
Mielies en soja oorkom moeilike vroegsomer
Noord-Kaap verwelkom Transnet se haweplanne
Duurder lone maak boere slimmer met arbeid
‘Matriarg van Rustvlei’ laat meerlinge (en rekords) inrol
Briewe
Spaar met effektetrusts
Manie
Markte
Kortliks
Nuut en nuttig
Diere is bondgenote in klimaatstryd
Spesiaal:
Somergewasse en bemesting
Landboumaatskappye
Wiele
Vir die gesin:
Winterkos met wildsvleis
Só sê ’n wildboer
1 000 km in agt dae: Só tem Willemien die wêreld se moordendste uithourit
In ’n staat van beleg?
Hart tot hart
Blokraaisel