
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Kirkwood-onluste: Kundiges gee raad
Bek-en-klouseer: Skanse hou . . . vir nou!
Logistiek rede vir peperduur onderdele
Willemse: ‘Staat die rede vir groot plase’
Peulplante: Stikstofbinders en véél meer
30 t/ha mielies! ‘Ons praat reeds met Yanks saam’
Fred Mouton: ’n Legende se pen word stil
Werkers van SA floreer op VSA plase
Wintergraan: Bekamp onkruid reeds met oestyd
Angus-rekordhouer se teelgeheime
Suiwelpryse ontplof: Hoekom sukkel SA boere dan so?!
Rooster eie soja vir kosteslim voer
Dié week in die landbou
Weer blý onsekere faktor vir saaiboere
China se vergunning oor woluitvoer help SA niks
Avobedryf bemark vanjaar ywerig in SA
LUR gooi haar gewig agter inentingsveldtog
China se covid-19-inperking pypkan pekanneutboere
Geld vir aftree is min vir dié boere
Konsolidasie vergoed vir minder boere
Briewe
Manie
Markte
Geldbeplanning: Eiendom: Neem dié koste in ag
Kortliks
Nuut en nuttig
Spesiaal:
Angus-bylae
Op Nampo
Vir die gesin:
Songebakte soetgoed
Só sê ’n rosyneboer
Padstal: Versterking vir die passe wat voorlê
Boeke: Oor liefde, kos . . . en moord
Jou storie: Mike verloor sy tande
Hart tot hart
Blokraaisel