
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Michael Bradfield: Hulde aan visionêre rooivleiskenner
Somergrane: Vloedrisiko wil nie wyk:
Swaar reën maak nou lelike skade
Nagmuise ál groter probleem
Mieliepryse: Suid-Amerika se weer angstig dopgehou
Willemse: Konsentrasie in ekonomie sny na twee kante
Grond in Zim: SA boere moet ligloop hiérvoor
Wisselbou & biologie vir topsonneblom-oes
Intensiewe skaapboerdery: Dié tegnologie wérk!
Tegnologie: Groener toekoms wink
Energie: Dink wyer en span saam— kenners
Groente: Geleenthede in die onsekerheid
Snywurms: Is chemie eintlik ’n dwaalspoor?
Nuwe reeks: Brandewyn se trotse wortels
Dié week in die landbou
EU se groen plan kan uitvoer nóg taaier maak
SA suurlemoensap kry teenstand uit Amerika
Paraatheid en reën stuit boosdoeners effens
Briewe
Manie
Spaarwenke vir die nuwe jaar
Markte
Kortliks
Kloof tussen swart en wit boere: Is hier salf aan te smeer?
Suiker: Meesterplan noodsaaklik vir ommekeer
Logistiek versuur vrugtesukses
Olyfbedryf ‘kan nie voorbly met vraag’
Unieke bemarkingskans vir rooibos met oorsprongstatus
Gesonde grond kan nooit genoeg beklemtoon word nie
Nuttig en nuut
Fokus
Vee
Vir die gesin:
Boerekos: Soet lafenis
Só sê ’n aarbeiboer
Valkoog: Voëlparadys in die Overstrand
Boeke: Pitkos en inspirasie vir die jaar
Hart tot hart
Blokraaisel