
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: Kwarantyn looi boere;
Deurbraak met bestryding
‘Paaie van die dood’: Boere hoes R6 miljard vir skade
Droogtehulp: Boere maak hul eie planne — dís hoekom
Wessel Lemmer: Skuif só graan van pad na spoor; Belê in opberging
Draai die wildgety? R4 miljoen vir buffelbul
Bierbrouers in hof oor verbod; Wynbedryf se reddingsboei
Geen gif of kunsmis: Hoe meer onkruid in dié boorde, hoe beter!
’n Plan wat wérk: Herstel vee en veld só
’n Boer vertel: ‘Hoekom sampioene in beesmis my dag maak’
Michiel Scholtz: Kalwers én groei bepaal beeswins
Sien vinnig en van ver hoe vol is watertenks
Dié week in die landbou
Nat herfs kan oeste belemmer
Agri Oos-Kaap bou eie naspeurstelsel
Prys van brood en graankosse kan verder styg
Graanhanteerders staan bont met mielie-uitvoer
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
Só kan boere help met klimaatdata
Die sielkunde van geld: Vrees vir verlies
Elite-platinumkoeikompetisie: Nguni, Braunvieh, Beefmaster
Nuttig en nuut
Spesiaal:
Landbouskole
Wiele
Suiwel
Vir die gesin:
Kos uit die hart
Pizza en roosterkoek in ’n vrolike atmosfeer
Op die spoor van die Kaap se luiperds
Valkoog: Seevoëls onder skoot
Jou storie: Sies, oom!
Hart tot hart
Blokraaisel