
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: Só kom SA uit die put . . .
Winterreën: September sal Swartland se oes bepaal
Likwidasies: Bly só uit skuldeisers se kloue
Regulering: Polisie gee bes oor vuurwapens; Forelboere kry blaaskans
Gewasbeskerming: Rompslomp kan SA kós op uitvoermarkte
Willemse: ‘Vleisuitvoer ’n bitter mooi storie’
Veediefstal: ‘Ál erger en gewelddadiger’
Theo Boshoff: Die groot geleenthede van onvolmaakte meesterplan
Jongboer van die Jaar: Vrystater bons terug van erge brandskade
Ontsluit die waarde van grond deur reg te klassifiseer
Villiersdorp Koöperasie is 100! Ou boerewaardes sorg vir goeie besigheid
Bewaringslandbou Wes-Kaap: 10 jaar se lesse
Dié week in die landbou
Droë vooruitsigte vir suidweste wek kommer
Onseker nadraai volg straks ná lang La Niña
SA soek siener vir EU se sitrusplanne
Oekraïne-oorlog kan inflasietrajek beduiwel
Nampo Kaap trek die rooi tapyt reg
Briewe
Manie
Egskeiding: Pasop vir skielike skuiwe na trust
Markte
Kortliks
Nuut en nuttig
Goedgedacht-trust: Meer as net ’n goeie gedagte . . .
Nampo-werktuie: Splinternuwe spuittegnologie
Spesiaal:
Afslaers
Vir die gesin:
Boerekos: Warm winterpoeding
Só sê ’n melkboer
Entrepreneur: Hogsback se bessies: Van ramp tot wenresep
Boeke: Die Khoi-Khoiherders
Hart tot hart
Blokraaisel