
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Stryd teen sprinkane: Provinsies span saam
Somerreën: Dié dele in Noord-Kaap bly droog
Noorde se vrugte-oes vertraag
Plant klaar en ent jou diere!
Wildbedryf: Pandemie bring toe nuwe jagters
2021 se beste: Stories van groter wins, uitkoms en oplossings
Ekonomie: Nuwe neigings wat jou beplanning gaan raak
Weer: Vanjaar se grootste lesse
Boer van die Jaar: Uitvoerreus se raad: ‘Vermy ’n nuwe kar!’
Mielies: Hier lê plantestand se goue middeweg
Insetkoste: ‘Die meeste melkplase oorbemes’
Unieke Kersspyskaart! Sit aan vir feesmaal!
2021: Besparing en vernuf seëvier
Dié week in die landbou
Desember-bonusse vuur misdaad aan
Wysiging aan eiendomsklousule sneuwel, maar landbou hou aan baklei
Drankverkope: Hof ‘buig agteroor vir staat’ in alkoholsaak
Nuus uit Afrika
Internasionale landbounuus
Briewe
Manie
Institusionele kennis raak ál skaarser
Die sielkunde van geld: Verankering
Kortliks
Nuttig en nuut
Spesiaal:
Uitblinkers
Vir die gesin:
Van sypaadjieverkoper tot leerspesialis
Plaaspikkies: Stokkie-kuns
Dié skrywer hoort op jou kind se boekrak
Hart tot hart
Blokraaisel