
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Hoop vir besproeiingsboere: Vaalharts se R4 miljard-sonkragplan
Resessie dreig: Speenkalfprys duik ál verder
Nuwe differensiaal skop eersdaags af: Kan dit dié foute regstel?
Pluimvee: Sterk groei ondanks stormwolke
SA dalk tabakboere kwyt oor sluikhandel
Hulp aan Zim-boere ‘sal SA boere ook beskerm’
G’n spekskiet: ‘Rustige’ plaaslewe ’n illusie — in SA én Engeland
Indiepte: Minder kunsmis: Meestal ’ja‘, party nog skepties
Van skrapse begin tot topmielieboer
Kleinveekenner: Wins ’n gegewe met dié wenke
Boereplan: Vrugtevlieë geklop uit die lug
Dié week in die landbou
Mielieboere vra nou self vir nuwe regulasies oor gradering
Dán kan private sektor wegspring met slenkdalkoors-entstof
Sonkrag: Dán kan jy aan netwerk koppel
Briewe
Manie
Lemmer: Weerspieël stoorkoste in die JSE-stygings?
Willemse: Oorlog in Oekraïne: Een jaar later
Markte
Kortliks
Boere bewaar eie erfenis
Geldbeplanning: Só raak geheuesiektes jou boedel
Nuut & nuttig
Vir die gesin:
Die nuwe Boerekos is hier!
Familie-onderneming: Van toe tot nou(gat)
Hart tot hart
Blokraaisel