
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Slim beplanning skut koring-, kunsmisreserwes
Uitvoerboere: Lees hier!
Staal jou vir brandstofpyn
Só lyk volle uitkringeffek
Deurbraak: Wetenskaplikes kloon koringgeen
Veediewe laat bloei Limpopo-boerderye;
Pasop vir mieliediewe!‘Wees in die land, naby die grond’
Maak só kapsie teen reuseontwikkeling
Vars produkte: Vervalle markte ‘bedreig hele vryhandelstelsel’
PALS bekyk ook groen energie
Tegnologie speel ál groter rol
Kaap Agri se Sean Walsh: ‘Groei, of jy is naderhand niks werd’
Oorsese sjef nou puik hoenderboer
Voertoets stuur KZN-boere in regte rigting
Laai vrag manalleen met boerehyskraan
Dié week in die landbou
Eetbare olies: Wêreld stuur op krisis af
Somergesaaides: Grondboontjies bons terug ná moeilike begin
‘Ergste storting nóg’ bevuil Vrystaatse water
Briewe
Manie
Markte
Só benadeel olie-inhoudstagnasie sonneblombedryf
Kortliks
Uittree-annuïteit moet deel van aftreebeplanning wees
Nuttig en nuut
Spesiaal
Stoetboere van die Oos-Vrystaat
Opleiding
Vir die gesin:
Boerekos: Voeg ’n hand vol neute by
Só sê ’n pekanneutboer
Nougat wat die soetste verwagtinge oortref
Boeke: Derde vuurdoop vir Gilroy se ‘Sollie’
Hart tot hart
Blokraaisel