
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Mieliegraderings: Boere trek aan die kortste ent
Bek-en-klouseer: Net wyer gespan; ‘Moenie vir staat wag’
15 R100 000/ha: Dís wat wynboere moet kry om te oorleef
Dié boere maak ‘’n verskil
Vrystaters fnuik kabeldiewe
Brandweerhelde in Koster
Uitvoer: Elektroniese sertifisering toon belofte
Willemse: Meer koring vanjaar in deurnat Vrystaat
Wêreld se top-sojaboer: ‘Die klein dinge maak reuseverskil’
Veeteelt: Selekteer vir aanpasbaarheid
Watertafelgrond: Tegnologie om versuip te keer; Só lyk terugbetaling
Kalsium se bepalende rol in beter opbrengste
Dié tegnologie verseker ekstra plaasveiligheid
Dié week in die landbou
Winterreën gaan stadig spoed optel
Sitrusuitvoer uit Maputo verloop vlot
Te min data knou vordering met landbou
Staat ontplooi nuwe slenter teen forelbedryf
Safda het groot planne vir Makhathini se suikerbedryf
Briewe
Manie
Debakel met dispensasie vir mielies
Die sielkunde van geld: Bevestigings- en groepsvooroordeel
Markte
Kortliks
Verkyk jou aan dié nuwerwetse produkte
Ekodienste: Wat ons het . . .
Nuut en nuttig
Vra vir Faffa
Spesiaal:
Vee
Wiele
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n tamatieboer
‘Die handrem van my lewe word opgetrek . . .
Vat die juk, en trek
Hart tot hart
Blokraaisel