
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Dán kan rooivleistekorte ontstaan
Inmaakfabriek: Redders kry tot einde van seisoen
Droë winter gooi skadu oor gesaaides
EU-regulasies: R600 miljoen skade vir sitrusbedryf?
Soja: Hierdie boere maak die meeste geld; Uitvoer na China (en elders) wink
Só lyk VKB en GWK se saamsmeltplanne
Noordwes-boere maak self slaggate reg
Loop SA dieselfde pad as Sri Lanka?
Willemse: Kyk na Brics, Afrika vir nuwe markte
Brandvleidam: 30 cm ontsluit R3 miljard se waarde!
Klipharde Namibië: Pas veegetalle tydig aan as jy hier wil oorleef
Van spitvurk tot spilpunt: Vasbyt bring
Aartappel-sukses
Leer om hoë insetkoste te systap
Dié week in die landbou
SA hét genoeg koring, maar oorlog druk pryse hoër
Staat sleep steeds voete met mieliegraderings
Geheimsinnige kultuswyn haal R38 000 per bottel
Eierboerdery: OIE-riglyne ‘sleg vir kospryse’
Briewe
Manie
Markte
Verstaan jou verhouding met geld
Kortliks
Nuut en nuttig
Pruimbedryf in pyn: Waarheen nou?
Dorperkampioene op Bloemskou gekroon
Spesiaal:
Tegnologie
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n broccoliboer
Valkoog: Die magiese hamerkop
Plan met seldsame rietpadda gee bevolking ’n hupstoot
Tee bring hoop vir toekoms in Oos-Kaap
Hart tot hart
Blokraaisel