
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Jagersfontein: Dodelike slik gaan boerderye versmoor; Herstel kan nog jare duur
Somergraan: Sakeraad vir nuwe seisoen
Verbod op SA groente: Tekort wink in buurlande
Hoenderstorting: VKB sien swarigheid
Laer suikertariewe kan meesterplan se vordering kelder
Raad teen trae ekonomie: Takel dié knelpunte nou — Willemse
Landbou kan nie wag vir nuwe uitvoermarkte
’Navorsing‘ verdag: Trofeejag bly onder skoot
Vars produkte: Nuwe wêreld vra nuwe maniere van doen
Só kry jy jou grond om vir jou te werk
Noordwes-jongboerwenner: Dubbelgroeisyfers vir megaboer
Radikale veldherstel: Dié 3 beginsels maak gróót verskil
Dié week in die landbou
Koel lente kan wintergraan deurhaal
Sekwestrasie oor R80 miljoen-skuld gaan voort
Só kan onteien-wet eiendomsreg skaad
KZN wys eerste vroulike Jongboer van die Jaar aan
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
Geldbeplanning: Trustees moet besluite reg neem
Min hou kers vas by biogas
Nuwighede
Spesiaal:
Nampo Alfa
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Jou storie: Karooboer
Boeke: Manser wil kinders groot laat droom
Boeke: Nuwe fotogids ’n venster op die wêreld van voëls
Hart tot hart
Blokraaisel