
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Saaiboere stoei met droogte
Rosyntjie-oes skerp laer
Katoenskattings duik
Minder plaasmoorde ‘bied skrale troos’
Hof wil niks weet van staat se waardasies
Kanola: Saadtekorte kan planttyd ontwrig
Waterkrisis in Overberg: Wes-Kaapse regering gryp in
Willemse: Kommer groei oor plaaslike voedselmark
Dieselrabat: Loop katvoet vir Jan Taks se slagysters
Topmelkboer: Tem Karoo met vernuf
’n Boer vertel: Só genees die natuur haarself
Kry só die beste uit besproeide weidings
Jannie Div skryf vir ons! Die goeie van saam swaarkry
Saamwerk maak hier goeie winste
Dié week in die landbou
Grondhervorming: Staat heroorweeg teikens ná droewige prestasie
SA hoenderboere kan invoer vervang
Sandgrondboere deel planne ná versuipskade
Nóg ’n nuwe waterminister belowe om agterstande uit te wis
Briewe
Manie
Markte
Kortliks
Gehalte antwoord teen invoer
Wildnavorsing: Nuwe aandag om met natuurlike stelsels te boer
Pimperneute kom in rat
Hoë vrektesyfer: Hanteer dit só
Nuttig en nuut
Vir die gesin:
Wortels vir jou herfstafel
Só sê ’n wortelkenner
Die Karoo kry lewe op lap
Gawes en gevare van die gifbol
Skaapbeelde kry lewe onder Linda se hande
Angus gesels
Blokraaisel
Spesiaal:
Meganisasie