
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Landboukampvegter Annette Steyn gehuldig
6 000 poste in spervuur: Boere ‘veg teen tyd’ om inmaakfabriek te red
Warm Junie laat blom kanola!
Boer moet dam afbreek: ‘Hy’s staat se sondebok!’
Beskermingsbeleid kan SA uitvoer na EU pootjie
Al kry landbou wind van voor . . . uitvoer bly belowend
Buitelanders: ‘Kwotas kan kwaai ontwrig’
Wyn: 6 planne om klimaat te troef
Kalium, swael en boor: Hoe dié 3 elemente jou opbrengs bepaal
Tegnologie belangrik . . . maar data bepaal sukses
Aanslag op veebedryf: Boere móét nou begin saampraat!
Grasboer: Dié 3 dinge knou beesboere
Dié week in die landbou
Briewe
Manie
Bespaar op duur munisipale krag
Markte
Kortliks
Ekodienste: Wat voëls oor jou grond verklap
Nampo-werktuie: Plant ’n barshou
Nuut en nuttig
Geldbeplanning: Lesse uit die wildtuin
Skou: Pretoria: Kalahari Reds se kampioene aangewys
Spesiaal:
Ons skole
Val-boeredag
Besproeiing en spuitprogramme
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n preieboer
Jenewer-trein van vriendinne stoom voort
Boeke: Dit is gevaarlik om te vergeet wie ons is . . . leer asseblief by Hansie
Padstal: ’n Stukkie plaas langs ’n besige pad
Hart tot hart
Blokraaisel