
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Bek-en-klouseer: Nuwe uitbreking gehul in geheimhouding
Herlewingslandbou: Boere vertel wat wérk
Dekgewasse en diere sleutel tot minder kunsmis
Kunsmisdilemma: SA en VSA boere se bemesting superduur
Nuwe sojaplaag kan groot verliese bring
Oorkom SEB-reëls met fyn beplanning
Willemse: Intensiewe veebedrywe onder reuse-druk
Internet van dinge: Praktiese raad
Kleiner boer oorleef met melk van topgehalte
Soja-opbrengssukses: Werk slim en bly koelkop
Gars: Beleërde bedryf kry vyfjaarplan
Elite-koeie: Só lyk SA se vrugbaarste presteerders
Kunsmistoediener red opbrengs
Dié week in die landbou
Argentynse sojauitvoerverbod werp skadu oor voedselketting
Grondhof kan grondeienaars beskerm, maar dié punte pla
Briewe
Manie
Kortliks
Oekraïne se geskiedenis herhaal homself
Jongbulvertoning haal die pyn uit skou
Saamsmelt van boedels: Die slang in die gras . . .
Benut mediasie om dispute oor water en serwitute op te los
Nuttig en nuut
Spesiaal:
Wes-Kaap
Vir die gesin:
Wat eet ons vanaand?
Só sê ’n skaapboer
Koop, kuier, smul in die Swartland
Struikelblokke pootjie nie Langkloof se oudste boerdery
Wynbrokkies
Jou storie: Toe groente en vrugte vanselfsprekend was
Hart tot hart
Blokraaisel