
Artikels en nuus in dié uitgawe:
Inspeksiediens: Bloedneus vir staat oor graantariewe
Weiding: ‘Laat rus jou veld ná reën’
Weer: Nóg reën kom ná nat Desember!
Grondeise in Wildtuin staan stil
Prada en Gucci soek ons Dorpervelle!
Wees só meer veerkragtig: Aandrywers om dop te hou
2022: Dís wat voorlê
Só raak plase klimaatflik
Storms oor water woed voort
Insette pootjie somergraan-begin
Wisselbou hou sleutel vir wintergraan
Hoop vir vrugte, nou vir bemarking
Wynbedryf gereed vir steil bult
Wol en bokhaar: Volhoubare praktyke gee voorsprong
Politiek: Grond se skadu oor landbou
Boerboelteler se geheime: Só lyk wêreld se tophond!
Dié week in die landbou
Briewe
Manie
Beperkte regte: Dít moet jy weet
Kortliks
Ekonomie: Hoe gaan die ‘nuwe normaal’ lyk?
Bedryfsleiers: ‘Kan nie’ is ’n mite
Nuwe rekord wink vir soja
Hoenderbedryf: Voëlgriep, duur voer kan bly knel
Rooivleis: ‘Probleme is eintlik geleenthede’
Suiwel: Koorddans nodig tussen stygende koste, verbruikersbeursie
Dit kan nét beter gaan met wild
Tabak: Regeringshulp nodig vir wettige waardeketting
Bewaringsboerdery is ingewikkeld, maar buigsaam
Eet ’n snywurm om hom te verstaan!
Nuttig en nuut
Spesiaal:
Spuitprogramme
Vir die gesin:
Boerekos: Proe die son
Padstal
Mango’s: Die somer se soet
Misdaadskrywer kry lekker as boewe aan pen ry
Angus gesels
Blokraaisel