AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Landbouweekblad, 9 Februarie 2023

0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Landbouweekblad, 9 Februarie 2023
Landbouweekblad, 9 Februarie 2023
Histories verkies beesboere bulle met horings, hoofsaaklik vanweë die opvatting dat hulle vrugbaarder is. Die werklikheid is dat dit in moderne produksiepraktyke nadele toon. Die gewilde rubriekskrywer dr. Michiel Scholtz pak dié onderwerp in die uitgawe.

Artikels en nuus in dié uitgawe:

Beurtkragkrisis: Verwoesting sypel oral in 

Subsidies vir sonkrag? Dié planne kan boere help

12 miljoen braaihoenders verlore

Suiwelverwerking kom teen reuseprys

Banke ‘besorg’ oor finansiering

Waterwetgewing: Nóg ’n boer moet hoes oor onwettige dam

Somergrane: Soja slaan mielies ’n kishou

Kanola: Saadhandelaars ‘laat boere in die steek’

Word jy ingeloop? Insetpryse verskil tot 69% in een provinsie!

Voedselinflasie en tekorte: ‘Boere, stel jul saak!’ — Willemse

Watertafelgrond: Kennis van grond laat bult opbrengs

Bemesting: Bou sandgrond op met mis, biokoolstof

Jongboer: Voete in land klop tegnologie

Bekroonde peerboer: ‘Groter nie noodwendig beter nie’

Poenskopbeeste: Loop lig vir bogstories

Dié week in die landbou

Plaagdoders vanjaar dalk 25% duurder

Só kan lesse uit KZN-onluste platteland help opbou

Briewe 

Manie

Markte

Kortliks

Geldbeplanning: Begin nóú spaar vir aftrede

Só kan melkboere huidige krisis oorleef

Nuut & nuttig

Vra vir Faffa

Skou: Kleinvee op Stampriet bekroon

Vir die gesin:

Boerekos: Soete verleiding

Jou storie: My huis, my haard

Wyn: ’n Fees vir die sintuie

Padstal: Oase tussen Kaapstad en Oudtshoorn

Vroue-entrepreneur: Skoene van geloof

Hart tot hart

Blokraaisel

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.60
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,941.83
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,613
+1.2%
Alle aandele
75,082
+1.1%
Hulpbronne 10
65,334
-0.5%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,382
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot