
Arthur de Villiers, eienaar van AG Bonsmara
Arthur de Villiers, eienaar van AG Bonsmara, gesels oor kommersiële bedryf se behoeftes en gee ook raad aan boere wat hier handel dryf.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.