Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant van Elanco, vertel meer oor inwendige parasiete by honde en katte, wat die gevolge van 'n wurmbesmetting is en hoe dit behandel kan word.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.