
Mnr. Anton Vos
Mnr. Anton Vos, besturende direkteur by Vleissentraal, gesels oor die impak van bek-en-klouseer op die veilingsbedryf en kommissie wat boere kan verloor weens ’n tekort aan 'n verkoopsplatform. Neem kennis: Dié insetsel is verfilm voor die onlangse verbod op veilings weens bek-en-klouseer.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.