
Dr. Kobie Kroon, eienaar van Econovet
Dr. Kobie Kroon, eienaar van Econovet, gesels oor die tipes rooiwater, oorsake en diagnose. Hy verduidelik ook hoe boere hulself kan beskerm teen die inkoop van rooiwater.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.