
Dr. Herman de Bruin
Dr. Herman de Bruin, veearts by Kerkstraat-dierekliniek, gesels oor die eienskappe en behandeling van haarwurm by skape, asook die belangrikheid daarvan om skape te selekteer wat saam met die wurms kan leef.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.