Leonard Oberhlozer, tegniese bestuurder by Bayer SA, gesels oor die bestuiwingstydperk van mielies en die impak van verskillende weertoestande op die gewas.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!