Boere kan 'n plan vir enige probleem maak. Die Bultfontein-boereplanmeester Michris Janse van Rensburg vertel op hierdie video meer oor 'n stoof wat jou 20 liter warm water gee terwyl jy kosmaak, 'n plan wat hy beraam het om water op 'n meer ekonomiese manier te verhit.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Omnia.