
Case IH 9240-stroper
Mnr. Jurie Giliomee, 'n boer van Bredasdorp en 'n trustee van die JJB-familietrust, vertel watter kapasiteit die Case IH 9240-stroper in hul boerdery skep.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Case IH.