
Jacques Taylor, besturende direkteur van Case IH Agriculture
Jacques Taylor, besturende direkteur van Case IH Agriculture, gesels op Landbouweekliks oor die maatskappy se 40 oeste-reeks en wat dit beteken, die belangrikheid van volhoubaarheid in boerdery, asook die impak van Case se tegnologie in die landbou.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Case IH.