
JJ Pretorius
JJ Pretorius, plaasbestuurder by CLM Boerdery, gesels op Landbouweekliks oor die voordele van ’n goeie bestuursprogram en die waarde wat dit tot die boerdery voeg.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.