
Eric Botha
'n Boer kan ver kom deur deeglik na sy toerusting te kyk. Eric Botha, werkswinkelbestuurder by Senwus in Wolmarsansstad, gesels oor behoorlike voorbereiding vir strooptyd en die belangrikheid van ’n vooroes-stroperinspeksie om te verseker dat alles glad verloop.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur John Deere.