
James de Jager, uitvoerende hoof van Segard Masurel SA
James de Jager, uitvoerende hoof van Segard Masurel SA, gesels oor die samewerkingsooreenkoms wat dié maatskappy met Vleissentraal aangegaan het en hoe dit wolprodusente sal bevoordeel.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.