Theo van Wyngaardt, streeksverkoopsbestuurder by Case Construction, gesels oor verhoudingbestuur en die dienste wat Case Construction aan hulle kliënte lewer.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Case IH.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!