
Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant by Elanco
Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant by Elanco, gesels oor die belangrikheid van selenium vir skape, die tekens van 'n seleniumtekort, sowel as optimale aanvullings.
Hierdie instesel word met trots geborg deur Elanco.