
Terwyl ouer tegnologie steeds doeltreffend kan spuit, is dit raadsaam om spuitstukke, pompe en vloeimeters deeglik na te gaan om te verseker dat jou spuitprogram bydra tot jou wins en dit nie wegkalf nie.
Foto: Johan Norval
Mnr. Fanie Friis, rentmeesterskapbestuurder by Bayer Suid-Afrika, verduidelik hoe boere te werk moet gaan om middels vir plaagbeheer veilig en verantwoordelik te gebruik.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.