
Kommersiële boere in die somerreëngebied is voornemens om 2,746 miljoen ha mielies in 2021 te plant, wat 135 200 ha (5,18%) meer is as wat die afgelope seisoen beplant is. Foto: Vida Booysen
Mnr. Cobus Zandberg, strategiebestuurder by Bayer, vertel meer oor die rol wat grondgesondheid in die groei en ontwikkeling van mielies speel.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.