Niel de Klerk, uitvoerende hoof van groepbemarking en kommunikasie by GWK, gesels oor die Farmers Cup-gholftoernooi en die geleenthede wat dit bied vir boere om verhoudings te bou.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur GWK.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur GWK.