Die Hurwitz-veiling bied elke jaar topgehalte diere. Veral die opreggeteelde Boranbeeste is 'n groot trekpleister en een bul het 'n prys van R1 miljoen behaal.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.