Die elfde episode van reeks 17 van Landbouweekliks word vandeesweek uitgesaai.
Ná ’n wêreldwye pandemie is dit tyd om skouers te skuur op Suid-Afrika se grootste landbouskou, ou bekendes te ontmoet en nuwe vriende te maak. Kom kuier saam Theodore Jantjies op Nampopark net buite Bothaville.