AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

KYK! Landbouweekliks vier 200 episodes op die kassie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die 200ste episode ontmoet kykers mnr. JP Meintjes wat báie mielies op die watertafelgronde by Viljoenskroon in die Vrystaat plant. Foto: Verskaf deur Brand Republic
In die 200ste episode ontmoet kykers mnr. JP Meintjes wat báie mielies op die watertafelgronde by Viljoenskroon in die Vrystaat plant. Foto: Verskaf deur Brand Republic
Hoewel die meeste televisiereekse nie langer as 13 seisoene duur nie, bewys Landbouweekliks volgende week met sy 200ste episode dat dié program immergroen is.

Dit beteken 200 van Suid-Afrika se voorste boerderye en diegene aan die spits daarvan is, het reeds in kykers se voorkamers kom kuier.

Die aanbieders reis saam met veldspanne die land vol, lê duisende kilometers af, trotseer slaggate, wind, weer en son om dié mense en hul stories oor voedselproduksie die lig te laat sien. Om enkele hoogtepunte uit te sonder nadat soveel ongelooflike mense besoek is, sou eenvoudig onmoontlik wees.

Chris Burgess, Landbouweekblad-redakteur en aanbieder op Landbouweekliks, sê dit is met groot dankbaarheid teenoor die kykers, borge en elke boer wat sy of haar tyd so onbaatsugtig afgestaan het om met Landbouweekliks te gesels, dat die wonderlike mylpaal van ’n 200ste episode gevier kan word.

“Wat ’n besonderse voorreg om die storie van ons wêreldklasboere aan ’n wyer gehoor te kan vertel. Dit is stories van uitnemendheid en vindingrykheid wat ons land tans so bitter nodig het.”

In die 200ste episode ontmoet kykers mnr. JP Meintjes wat báie mielies op die watertafelgronde by Viljoenskroon in die Vrystaat plant. Hy bedryf sy eie silo’s en vervoerafdeling en bemark Kruispan se mielies regdeur die jaar.

Skakel op Dinsdag 8 Februarie om 17:30 op VIA TV (DStv-kanaal 147) in vir die 200ste episode van Landbouweekliks.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot