Casper Byleveld, eienaar van Nico Botha-Boerbokstoetery in Britstown, gesels oor boerbokbedryf, die groei en vraag na boerbokke, die kommersiële bedryf, asook sy produksieveiling.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....