
Andries Duvenhage
Andries Duvenhage, veldtogleier vir kleingrane by Syngenta SA, gesels oor die skade wat kleinblaarsiektes aan graan aanrig, die tekens daarvan, asook die rol wat die klimaat speel.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Syngenta.