
Prof. Charlie Reinhardt, onkruidkenner van die Universiteit van Pretoria
Prof. Charlie Reinhardt, onkruidkenner van die Universiteit van Pretoria, gesels oor Palmer-misbredie en die stappe wat geneem kan word om dit te bestry.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.