
Dr. Louis Boag, hoof van tegniese dienste by Elanco
Dr. Louis Boag, hoof van tegniese dienste by Elanco, gesels oor uitdagings met rooiluise, relevante simptome en die ekonomiese impak, asook doeltreffende beheermaatreëls.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.