
Pikkie, die stuitige kat, was die inspirasie vir die plaas se naam.
Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant by Elanco, vertel meer oor vlooie, die algemeenste uitwendige parasiet op honde en katte, en waarom dit belangrik is om ook jou omgewing vir vlooie te behandel.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.