
Die saadmengsel vir die winterweiding. Saad is een van Meijer sy grootste uitgawes, veral omdat hy nie saad kan hou nie.
Mnr. Steve Nel, SeedGrowth-bemarkingsbestuurder by Bayer, gesels oor die belang van saadbehandeling.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.