AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Skep die beste afwerking van die begin af

akkreditasie
Voorbeelde van kop- en pluimbrand. Foto: Verskaf
Voorbeelde van kop- en pluimbrand. Foto: Verskaf
Bayer glo in geïntegreerde plaagbestryding. Om hierdie rede is saadbehandeling ’n belangrike aspek van ons portefeulje.

Bayer glo in geïntegreerde plaagbestryding. Om hierdie rede is saadbehandeling ’n belangrike aspek van ons portefeulje.  

Jy moet holisties te werk gaan met saadbehandelings. Bayer se SeedGrowth ®portefeulje is daarop toegespits om in saadbesighede se behoeftes te voorsien, hulle te help met opleiding en die verskaffing van die beste produkte, veral in die geval van professionele saadbehandelings wat noodsaaklik is vir goeie rentmeesterskap.

Rentmeesterskap is van deurslaggewende belang vir die volhoubaarheid en beskikbaarheid van gewasbeskermingstegnologie en oplossings vir produsente om opbrengste te beskerm. Daarom toets Bayer SeedGrowth® gedurig die beste oplossings, toedieningsmetodes en toerusting om te verseker die saadbehandelingsprodukte kom op die saad en bly waar dit gemik word vir toediening.

Daarom het Bayer in Augustus 2016 belê in ’n SeedGrowth®sentrum in Nigel, waar van dié belangrike werk gedoen word. Bayer SeedGrowth® se betrokkenheid in vernuwende produkte en saadbehandelingsmasjiene, asook polimere en dienste vir saadbesighede, is noodsaaklik om te verseker dat produsente die beste middels op hul saad kry (wat korrek toegedien is), maar ook vir doeltreffendewerking en puik resultate.

Om nuwe molekules te ontdek, die bestes te kies vir ontwikkeling, te formuleer vir die beste gehalte, en die ontwikkelingsproses te dryf totdat ’n produk op die mark kom, is ’n baie duur en lang proses.

Dit is daarom ’n plesier vir Bayer se saadbehandelingsbesigheid om CREATE® 300FS (reg.nr. L10658, Wet 36 van 1947) bekend te stel – ’n nuwe vloeibare sistemiese swamdodersaadbehandelingsmiddel met die aktiewe bestanddeel protiokonasool (triasool) vir die bekamping van saadverrotting en saailingverwelksiekte, en die onderdrukking van kopen pluimvrot wat veroorsaak word deur Sphacelotheca reiliana in mielies.

Bayer SeedGrowth® het protiokonasool reeds geregistreer by koring as Redigo® 100FS (reg.nr. L8616), ’n uitstekende oplossing by koring vir beskerming teen stinkbrand (Tilletia spp.) en losbrand (Ustilago tritici), asook in gars vir die bekamping van bedekte brand (U. hordei) en losbrand (U. nuda).

CREATE® 300FS is saadveilig en word getranslokeer deur die xileem na die res van die plant en beskerm dan die saad en plant vir verbeterde, egalige opkoms. Die produk is goed wateroplosbaar, wat gunstig is vir langafstandtranslokasie opwaarts in die plant. Tydens die ontwikkelingstudies is ook gevind CREATE® 300FS het in kweekhuistoetse ’n gunstige groeieffek gehad op die saailinge in koleoptielmetings.

Daar kan dus verwag word dat CREATE® 300FS nie die koleoptiellengte nadelig sal beinvloed soos wat dikwels gesien kan word met saadbehandelings nie. Die produk het geen nadelige gevolge op erdwurms nie, asook nie op die koolstofen stikstofsiklusse in die grond nie.

Dit is ’n kostedoeltreffende swamdoder wat die produsent gemoedsrus sal gee en ’n belangrike rol speel in die mieliebeskermingsprogram. Die produk het sy staal gewys in kleinen grootskaalse navorsing en sy plek ingeneem as ’n basistoevoeging tot die DEKALB®en Acceleron®saadbehandelingspakket, pleks van Baytan® 150FS (reg.nr. L1697).

CREATE® 300FS is die tweede swamdoder wat Bayer in SuidAfrika vir mielies bekend stel, nadat Baytan® 150FS in die 80’s bekend gestel is. Vernuwing is van deurslaggewende belang en daarom is Bayer voortdurend besig om die beste moontlike saadbehandelings vir die toekoms te ontwikkel.

Swamsiektes by mielies kan opbrengspotensiaal bedreig. Dit is daarom belangrik om die saad optimaal te beskerm en die saailing die beste kans op oorlewing te gee. Saadbehandeling as toedieningsmetode kan beskou word as die eerste linie van verdediging met gewasbeskerming van rygewasse.

Hoewel CREATE® 300FS saadverrotting en saailingverwelksiekte (Fusarium spp.) bekamp, is dit ook belangrik om kennis te neem van ander patogene soos kopen pluimbrand (veroorsaak deur Sphacelotheca reiliana) wat tot drastiese opbrengsverliese kan lei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot