
Dr. Louis Ehlers, bestuurder vir oplossing-ontwikkeling by Omnia
Dr. Louis Ehlers, bestuurder vir oplossing-ontwikkeling by Omnia, gesels oor die produkte en dienste wat Omnia aan boere verskaf en hoe die besigheid by 'n veranderende tegnologiese omgewing aanpas.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Omnia.