Leonard Oberholzer, mieliestragiebestuurder vir Afrika by Bayer, gesels oor die belangrikheid van data en die rol wat dit speel, asook die gebruik van Fieldview om goeie beplanning vir die seisoen toe te pas.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Bayer.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...