Jacques Stander, takbestuurder by AFGRI Equipment in Standerton, gesels oor sy span se interaksie met boere by Val-boeredag en die 8R en 9R van John Deere se produkreeks.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur John Deere.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur John Deere.