
Dr. Mpho Maja
Dr. Mpho Maja, direkteur vir dieregesondheid by die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwiikkeling, gesels op Landbouweekliks oor die uitbreking van bek-en-klouseer, die oorsake, beheermaatreëls en moontlike oplossings.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.